Meer Oor

Hierdie is ‘n argief van Chris M van Niekerk set Litnet blog “Gedagtes” wat by https://blogs.litnet.co.za/chrismvniekerk gepubliseer is.

In Augustus 2017 skryf Chris se dogter Celia op sy blog:

Dit is met groot hartseer dat ek moet aankondig dat CM, ‘n briljante liefdevolle mens, oorlede is op 12 Augustus 2017.

Hy het eendag in die hospitaal vir my (sy dogter) gesê dat sy laaste blog op Litnet waarskynlik iets soos die volgende sou wees:

Hier en Nou

Hier is ek waar ek is

Chris het 958 bondige inskrywings geskryf waarin hy sy volksgenote aanmoedig tot redelikheid.  Daardie Litnet blog inskrywings word hier herproduseer  (twee inskrywings per dag)